.

In Die Boendoes Van My Hart Lyrics

So loop ek deur die gang

van jare se verlang.
Verby die kamers

vol skemer sang.

So trek ek die laaie oop

van hoop en wanhoop,

in die boendoes van my hart.

En net die tyd
sal my leer.

So staar ek die donker in.

Wat gaan verby

en wat maak sin?

Waar is die einde
en waar was die begin?

So kyk ek waar ek loop

deur hoop en wanhoop,

in die boendoes van my hart.

En net die tyd

sal my leer.
Report lyrics