.

Song Vir My Dad Lyrics

Dis nooit maklik nie
My woorde lê ver
Maar ek wil dit sê
So'k skryf dit in 'n song vir my Dad
Soms is dit moeilik om die woorde te sê
So ek skryf 'n song
Wat sê hoe baie lief ek hom het
En my ster ... is nie ver
Want my held ... is my Dad
Hou my sterk en so ek skryf dit in 'n song vir my Dad

Koor:
En al lê, al lê 'n donkerwolk oor daai berg
Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad
En al breek, al breek 'n storm los oor die See
Weet ek, My Pa sal altyd daar vir my wees

En my ster, is nie ver
Want my held is my Dad
Hou my sterk,
En so ek skryf dit in 'n song vir my Dad

Dis nooit maklik nie, my pen los 'n merk
Maar ek wil dit sê
So'k skryf 'n song vir my Dad
Daar's soveel woorde en my woorde is min
So ek skryf dit in 'n song
wat sê hoe trots ek op my pa is

En my ster, is nie ver
Want my held is my Dad
Hou my sterk,
En so ek skryf dit in 'n song vir my Dad

Koor:
En al lê, al lê 'n donkerwolk oor daai berg
Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad
En al breek, al breek 'n storm los oor die See
Weet ek, My Pa sal altyd daar vir my wees
En kom reënweer, op jou dagbreek, en soms hartseer
Weet net ek sal altyd daar wees
In onweer, kan niks my keer, want ek weet
My pa het my van beter geleer

Koor:
En al lê, al lê 'n donkerwolk oor daai berg
Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad
En al breek, al breek 'n storm los oor die See
Weet ek, My Pa sal altyd daar vir my wees

Want my ster,
En my held
Hou my sterk,
So ek skryf dit in 'n song vir my... Dad
Report lyrics
Ek Laaik Van Jol (2011)
Ek Laaik Van Jol Tyd Om Te Rock (Boooom!) Party Heelnag Tyd Van My Lewe Dis 'n Land Lipgloss Lippe Asemrowend Miljoenêr Song Vir My Dad Dangerous Bietjie Van Jou Liefde Boeremeisie Wat Het Ons Gistraand Gedoen Sexy Sit Jou Vuis In Die Lug
Top Snotkop Lyrics