BEL, BEL, BEL
Vir jou my volla klaar verkoop
`n Duisend myle ver geloop
Het my hare rooi gekleur
Wou al my buie beheer
Vir jou die hoogste berg geklim
Kruger miljoene vir jou vind
Het deur die diepste see geswem
Wou vreemde lande verken
KOOR:
Wat, wat, wat, wat ek nie sal doen om jou te kry nie
Jou vra om langer te bly nie
Jou vra om nooit te ry nie
Bel, bel, bel, bel dat jy my nie vergeet nie
Aan my behoort sal jy nie weet nie
Dat jy myne is moet jy nie keer nie!
Ek sal koffie vir jou maak
Dis `n uitgemaakte saak
Ek sal briefies vir jou skryf
Jou met sms`e dreig
Ek sal my rooiwyn met jou deel
En wag dat jy my hart moet steel
Ek sal rugby saam jou kyk
O, ja agter jou rug inkruip

Ek sal nagte wakker le, oor alles wat ek nog wil se
Wil jou onder maanlig soen
Weet jy wat jy aan my doen?