Onthou jy? Onthou jy of het jy vergeet?
Hoe vinnig dinge in die donker gebeur?
En weet jy, die monster in jou haat is dalk jy?
En wou jy, wou jy weet?
En dit maak my bang as ek wonder hoe ek jou gaan vervang
Ja dit maak my bang, want ek wonder hoe ek jou gaan vervang
Onthou jy? Onthou jy of het jy vergeet?
Daai staalraam. Daai staalraam met die foto van die see?
Sou jy. Sou jy dit weer vir my gee?

Onthou jy? Hoe ons graag die antwoord wou weet?
En het jy in die chaos die vraag ook vergeet?
d*** jy? Droom jy? Verlang jy nog na my?

Woorde & musiek - John-Henry Opperman