.

Vergeet Lyrics

Annerkant die stilte
het jy my woordeloos verken
het my oë se praat
my lankal reeds verraai
As jou hand aan myne raak
dan word die stiltes
in my kwaad oor elke keer
wat ek vergeet

Koor:
Want dis die ritme in jou lag
die geduld as jy moes wag
wat my laat weet
ek moet nou ophou vergeet!
Ek weet ek moes jou sê
jou sms het in my hart bly lê
ma toe jy glimlag
het dit my ontgaan om te sê

Ek is jammer as jy moes huil
as ek gedurig in my stilte skuil
en sê ek is olraait

Koor
Ek wil my drome vir jou fluister
want ek's so bang dat iemand luister
as ek myself aan jou bely

Maar in die stilte van jou oë
het ek reeds my hart verloor
Het jy my geheime
lankal reeds gehoor

Koor (x2)

Woorde & musiek - Salmon de Jager
Report lyrics
15de Laan (2004)
Stilletjies Toer Maak Gou Die Storie van Piet Vermaak Exodus Wens Jy Wil Liedjie Van Die Besem Tannie N1 Roete Vergeet Anton Pieter Gouws Atlantis [unknown]