.

Skree! Lyrics

"ons loop langs mekaar
maar ons loop verby mekaar
ons is saam in hierdie ding
maar elkeen d*** net aan homself
ons sê wat ons nie moet nie
en bly stil oor dit wat gesê moet word
jy d*** ek is doof vir jou
maar partykeer wens ek, ek was
want wie jy die liefste het
maak jou die seerste
en wat jy nie kan kry nie
soek jy mos die meeste

probeer 'n brug bou
maar eks bang vir die water onder
'n pad loop in twee rigtings
waar'toe gaan jy
ek weet nie ek mis jou, ek soek jou, ek skree
ek skree...ek skree
..."
Report lyrics
Album 3 (2005)
Gee 300ste Maal Vervang Skree! Nie Langer Rol Van Die Dice Al Die Tekens Houtskool Beloftes As Dit Reën Val Teveel Boks Deel Twee Liesl Balans Bel my