Hy bly in Proesstraat,
daar's 'n Metro, straatkafees
en freelance wapenhandelaars.
Hy staan lewenddood
voor 'n garagedeur sy sigaret en rook
en d*** by hom self...
Koor:
As die skerwe van die spieëls
om hom dans.
Dan wens hy, hy kan eenkeer,
net een keer,
die dice self rol.
Hier is iets van alles.
Regters, straatverkopers, staatsamptenare
en karwagte loop flink verby.
Hy erken skielik 'n man
en bedel skaamteloos 'n sigaret by hom.
Die man frons en gee,
hy glimlag en vat.
Koor:
Hy sien alles, hoor alles, glo alles,
maar vertrou niemand.
En in die aande as Proesstraat leegloop
los hy die illusie van keuses
vir nog 'n dag.
Koor:
Woorde en musiek: S de Jager
daar's 'n Metro, straatkafees
en freelance wapenhandelaars.
Hy staan lewenddood
voor 'n garagedeur sy sigaret en rook
en d*** by hom self...
Koor:
As die skerwe van die spieëls
om hom dans.
Dan wens hy, hy kan eenkeer,
net een keer,
die dice self rol.
Hier is iets van alles.
Regters, straatverkopers, staatsamptenare
en karwagte loop flink verby.
Hy erken skielik 'n man
en bedel skaamteloos 'n sigaret by hom.
Die man frons en gee,
hy glimlag en vat.
Koor:
Hy sien alles, hoor alles, glo alles,
maar vertrou niemand.
En in die aande as Proesstraat leegloop
los hy die illusie van keuses
vir nog 'n dag.
Koor:
Woorde en musiek: S de Jager