.

Boks Lyrics

Gee my net 'n gap
tussen jou vooropgestelde idees wat jy het oor my
Gee my net 'n kans om my kant te stel,
om te se wat ek d*** voordat jy my
in jou boks wil druk!
GLO NET WAT JY WIL GLO
GEE NET WAT JY WIL GEE
HOOR NET WAT JY WIL HOOR
SIEN NET WAT JY WIL SIEN
SE NET WAT JY WIL SE
VAT NET WAT JY WIL HE
EN LOOP,

VOORDAT JY MY IN JOU BOKS WIL DRUK!

Hoe verduidelik jy dit wat jy nie verstaan nie?
Hoekom voel mens dit? Dit wat mens nie wil voel nie?
Persepsies en opinies word jou realiteit
Wanneer is genoeg genoeg? Wanneer is genoeg?
'n Oog vir 'n oog, en 'n tand vir 'n tand
Hoe soet is jou braak, hoe sout is jou wond?
Hoeveel stroop sit om jou mond?
Report lyrics
Album 3 (2005)
Gee 300ste Maal Vervang Skree! Nie Langer Rol Van Die Dice Al Die Tekens Houtskool Beloftes As Dit Reën Val Teveel Boks Deel Twee Liesl Balans Bel my