.

Sonder Jou Lyrics

EK SOEK NOU VIR JARE AL NA HAAR
MET 'N HONGER HART WAT NET NIE WIL BEDAAR NIE
SY'T MY WAKKERWERELD SKOON DEURMEKAAR GEMAAK
DAN DROOM EK OOK NOG ELKE AAND VAN HAAR
SY'S ALTYD MET HAAR RUG NA MY GEDRAAI
HAAR GESIG HOU SY GEHEIM EN
HAAR NAAM DIE MOET EK RAAI
MAAR EK WEET EK KEN DIE MEISIE WAT DAAR STAAN
EN EK WENS EK KON NET NADER AAN HAAR GAAN
AS SY TOG MAAR NET EEN KEER OM WOU KYK
WANT EK WONDER WIE SY IS EN HOE HAAR OE LYK
EK WEET EK KEN DIE KURWES VAN HAAR VLEES
EN EK WEET EK KEN DIE WARM VAN HAAR GEES

NET NOU DIE AAND, TOE KYK SY SKIELIK OM
EN EK MOET ERKEN EK WAS TOT IN MY SIEL VERSTOM
DIE SOEKTOG NA MY DROOMVROU WAS VERBY
WANT SY WAS TOE AL DIE TYD MAAR JY
KOOR
HIERDIE IS 'N LIEDJIE NET VIR JOU , DROOMVROU
EN EK SING DIT, JA EK SING DIT NET VIR JOU
EN EK HOOP AS JY DIT HOOR SAL JY ONTHOU, DROOMVROU
DAT EK JARE LANK GESOEK HET NET NA JOU
Report lyrics
Ge se 20 Treffers (2001)
Seeman Nicolene Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oë Die Hartseer Wals Algoa Baai Sonder Jou Sing Seeman Sing Glimlag Hier Is 'n Mens Jerusalem Lied Van Die Lewe 1000 Soene Reën Kufsteinlied Mooi Ou Kaapland Die Hawekafe Die Hemelspoort Wees Lief Vir My Liefling
Top Gé Korsten Lyrics