.

Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom Lyrics

GESANG 177

1. EK SIEN 'N NUWE HEMEL KOM,
'N AARDE NUUT EN VRY.
DIE SEE EN AL WAT SKEI, VERDWYN.
GOD SELF KOM BY ONS BLY.
2. DIE NUWE STAD, JERUSALEM,
DAAL UIT DIE HEMEL NEER:
SKOON SOOS 'N BRUID IN HEERLIKHEID -
GELIEFDE VAN DIE HEER.
3. DIE HEER DROOG AL DIE TRANE AF,
VERBY IS DROEFHEID, DOOD.
JA, PYN EN SMART WYK UIT DIE HART -
ONS MOEITE, ANGS EN NOOD.

4. "KYK, EK MAAK ALLES NUUT," S^ GOD.
"LAAT HOM WAT DORS HET, KOM.
EN HY SAL VIND, HY IS MY KIND,
EK IS 'N GOD VIR HOM !"

5. OORWINNAARS, SAL ONS ALLES ERF
EN DRINK UIT DIE FONTEIN
VAN LEWENSWATER, HEERLIK, REIN.
EN GOD SAL OOR ONS SKYN.
Report lyrics
Voetspore (2011)
Blye Versekering Ek Vertrou Alleen Op Jesus Doen Slegs U Wil Heer Hoe Groot Is U Sendinglied Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom In Die Blomtuin O Heer My God Hou Die Oë Op Jesus Saggies En Teer Bly By My Heer Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus Daar's 'n Dierbare Kruis Genade Onbeskryflik Groot Lei Lieflik Lig Magaliesburgse Aandlied