.

Blye Versekering Lyrics

HL 210

1. BLYE VERSEEKRING, JESUS IS MYN,
O, WATTER VREUGDE, HEERLIK EN REIN!
WEDERGEBORE, REIN DEUR SY BLOED,
SMAAK EK SY VREDE IN MY GEMOED.
KOOR:
DIT IS MY ROEMTAAL, DIT IS MY LIED,
LOF WAT EK JESUS EWIG SAL BIED.
DIT IS MY ROEMTAAL, DIT IS MY LIED,
2. VOLLE BERUSTING, HOE SWAAR MY LOT,
HEIL'GE VERRUKKING, BLYE GENOT;
ENG'LE WAT HERWAARTS BOODSKAPPE DRA,
TYDINGS VAN LIEFDE EN VRYE GENA.

3. VOLLE VERSEEKRING, VREDE EN RUS.
HEERLIK VAN JESUS LIEFDE BEWUS;
MET MY GELOOFSOOG OPWAARTS GEHOU,
RUS EK IN JESUS LIEFDE EN TROU.
Report lyrics
Voetspore (2011)
Blye Versekering Ek Vertrou Alleen Op Jesus Doen Slegs U Wil Heer Hoe Groot Is U Sendinglied Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom In Die Blomtuin O Heer My God Hou Die Oë Op Jesus Saggies En Teer Bly By My Heer Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus Daar's 'n Dierbare Kruis Genade Onbeskryflik Groot Lei Lieflik Lig Magaliesburgse Aandlied