.

Seemeeu Lyrics

Meeue, oor die kaai.
En die deining wieg, soos die winde waai.
Lewens, vryverklaar.
As die vlerke sprei, en die tyd invaar.
Reise, onbeplan.
Onbewus, van die doel daarvan.
Kompas, in die hand.
En 'n vasteblik, op 'n verreland.

Seemeeu neem my saam.
Na waar jou reise, ook heen mag gaan.
Seemeeu neem my saam.
Daar waar ek vry kan asemhaal.
Daar waar die leweskanse draai.
Seemeeu neem my saam.
Sirkels, in die son.
En ek sou ook vlieg, as ek maar net kon.
Drome, is my vlug.
En ek reis so vêr, op 'n droom se rug.

Seemeeu neem my saam.
Na waar jou reise, ook heen mag gaan.
Seemeeu neem my saam.
Daar waar ek vry kan asemhaal.
Daar waar die leweskanse draai.
Seemeeu neem my saam.
Meeue, oor die kaai.
En die deining wieg soos die winde waai.
Lewens, vryverklaar.
As die vlerke sprei en die tyd invaar.

Seemeeu, neem my saam.

Seemeeu, neem my saam.

--------------------------------------------------------------------------------
Report lyrics
Treffers Op Versoek (2009)
Sewe Sakke Sout Seemeeu Rooi Kitaar Bitter Bessie Dagbreek Neem My Op Vlerke Ek Wil Jou Ken Luister Na Die Wind Eerste Liefde Soos Ou Vriende Ek Mis Jou So Ek Lewe Hierso in Die Soutpansberg Ek Kan Droom Van My Sonskip Aan Die Einde Van 'n Reenboog Icarus Hierdie Dag Is Myne Dink Nou Net Jy Is My 24 Uur Ek Glo Unjour U Enfant Jy Is in My Hart Dagbreek Daar's Musiek