Miskien hou jy meer van Hooch as van bier
Miskien d*** jy dik melk is n bietjie te suur
En dra jy dalk Diesel en Levi en Guess
Kerf jy jou biltong met n houtsteel knipmes
En bestuur jy die trekker met jou Oakley sonbril
maar weet jy nie Joubert het ons almal gekul
En d*** jy ooit daaraan die rivier het gebloei
of suig jy die net die melkies uit die speen van die koei
Passop....Passop
Jy moet passop
Want die rooi nekke hou jou dalk dop
en is jy dalk bang dat die kakies jou vang
weet jy nie lekker, is jy n groot trekker
ek is plesierig, dit kan jy maar glo
ek besluit wat ek goed d*** en ek maak dan ook so
maak dan ook so
En d*** jy Eugene se perd het geweet
verstaan jy wat jy doen as jy dit seel met n eet
ruik McDonald beter as braaivleis
weet jy presies, presies waar jou huis is
Ons almal soek na on diena, maar ons diena soek na haarself
Ons almal soek na ietsie
So jy moet passop, passop
Passop....jy moet Passop
Want die rooi nekke hou jou verseker dop
Hou vir jou dop
Hou jou dop
Hulle hou jou dalk dop
Hulle hou vir jou dop