.

In Die Donker Lyrics

Ek sien hoe jy verby stap.
Dis asof ek jou niie meer ken, wie is ons nou?
Waar het als so verander?
Hoe het die stilte ons kom wen?
Wil jy ontken
Koor:
Jy los my in die donker wat sal jy nog wonder as ek dan hier reg voor jou staan.
Jy los my met die wonde, sien hoe gaan ek onder, jy sal niie jou hand eers uitsteek.

Ek dra alleen die seer, jy't geen idee waardeur ek nou gaan.
Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan

Ek sien jy kyk verby my, dis asof jy my niie eers ken, of jy vergeet het
Die liefde is geduldig, ek staan en wag nogsteeds vir jou hier. Sal liefde seevier?
Koor:
Jy los my in die donker wat sal jy nog wonder as ek dan hier reg voor jou staan.
Jy los my met die wonde, sien hoe gaan ek onder, jy sal niie jou hand eers uitsteek.

Ek dra alleen die seer, jy't geen idee waardeur ek nou gaan.
Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan
Ek hou nog vas maar jy wil my laat gaan.
Dis asof jy vergeet het of dit alles jou ontgaan.

Jy los my in die donker wat sal jy nog wonder as ek dan hier reg voor jou staan.
Jy los my met die wonde, sien hoe gaan ek onder, jy sal niie jou hand eers uitsteek.

Ek dra alleen die seer, jy't geen idee waardeur ek nou gaan.
Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan
Jy wil my nou losmaak hoor jy hoe my hart kraak as jy gaan
Report lyrics
Uitklophou (2013)
Hande Trou Met My Snak Na My Asem Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie In Die Donker Al Maak Jy Wat Hoor Hoe Raas Die Stilte Ek Wonder Uitklophou Alles Behalwe Jou Hart Al Breek Ons Gelyk Maybe Baby Vanaand It's A Heartache Toe Ons Jonk Was