.

Hande Lyrics

Diep in die donker nag,
daar waar die stilte vir ons altwee wag,
waar jy onskuldig en so veilig,
jou hart vir my verduidelik,
dis waar ek vir jou sal wag,
ek wil jou hande voel,
jy weet my lyf is net vir jou bedoel,
dis meer as woorde wat ek vra,
soos jou hart met myne praat,
dis intiem en dis 'n sielsgevoel,
( koor)
ek sal kaalvoet loop,
oor die berge vir n bietjie hoop,
ek sal doen wat jy wil he,
solank jy dit net se,
met jou hande se,
en ek sal aanhou glo,
in alles goed ek sien dit in jou oe,
ek sal doen wat jy wil he,
solank jy dit net se,
met jou hande se,

ek wil jou woorde proe,
ek wil dit nie hoor nie,
ek wil dit net voel,
weet jy wat jy nog aan my doen,
jy verkoop dit in n soen,
dis jou taal wat net jou hande praat,
ek sal kaalvoet loop,
oor die berge vir n bietjie hoop,
ek sal doen wat jy wil he,
solank jy dit net se,
met jou hande se,
en ek sal aanhou glo,
in alles goed ek sien dit in jou oe,
ek sal doen wat jy wil he,
solank jy dit net se,
met jou hande se
want jy weet ek kort n man
wat met sy hande kan praat,
want jy weet soms kom die woorde,
die woorde te laat,
jy kan maak net wat jy wil,
maar jou hande,
jou hande maak die verskil,

ek sal kaalvoet loop,
oor die berge vir n bietjie hoop,
ek sal doen wat jy wil he,
solank jy dit net se,
met jou hande se,
en ek sal aanhou glo,
in alles goed ek sien dit in jou oe,
ek sal doen wat jy wil he,
solank jy dit net se,
met jou hande se
Report lyrics
Uitklophou (2013)
Hande Trou Met My Snak Na My Asem Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie In Die Donker Al Maak Jy Wat Hoor Hoe Raas Die Stilte Ek Wonder Uitklophou Alles Behalwe Jou Hart Al Breek Ons Gelyk Maybe Baby Vanaand It's A Heartache Toe Ons Jonk Was