.

Buitenste Ruim Lyrics

Almal het demone wat in hul is
Ek probeer al lankal om die verlede af te skud en uit te wis
Ek wonder soms waar jy ook is
Met een voet en die dryfsand en die ander wat probeer, om balands te vind
Is dit uit die ruimte waar ons vandaan kom
Ons ouers hoe ons met pyn klaarkom
Wat ons met mekaar deel en waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
Ek gee my beste net partykeer oudstes en enigstes net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise en die plekke
Geen bestemming dis mos ekke

Report lyrics