.

Net Een Lewe Lyrics

NET EEN LEWE OM TE DOEN WAT EK WIL
NET EEN LEWE OM LIEFDE TE VIND
NET EEN LEWE OM TE SÊ WAT EK WIL
DAAR"S GEEN TYD, GEEN TYD OM TE VERSPIL NIE
GEE MY TYD OM MYSELF TE VIND
WEGGEWAAI DEUR DIE WINDE IN AUGUSTUS
GEE MY TYD OM JOU TE SOEK

TUSSEN DIE VERFKWAS EN DIE DOEK VAN DIE SKILDER
EN ÊRENS UIT NÊRENS SAL JY GESTALTE KRY
DIE PSIGIESE EN DIE VLEES
OM WEER TOT EEN VERBIND
KOOR:

INTERLUDE: SAME AS CHORUS...

GEE MY TYD EN EK WYS JOU WAARHEEN
WAARHEEN ALLE PAAIE ALTYD LEI
GEE MY JOU HAND EN EK VAT JOU DAARHEEN
DAARNA WAAR DIE SON VEREWIG SKYN
EN ÊRENS UIT NÊRENS SAL JY GESTALTE KRY
DIE PSIGIESE EN DIE VLEES
OM WEER TOT EEN VERBIND

KOOR:
Report lyrics
Hoekom (2004)
Net Een Lewe Sally Williams Nougat Die Seewater Is Blou My Kind Katrina Die Weduwee Se Kruik Wag-'n-bietjiebos Sproetjies Bosveldvrede In Die Kalahari Weggesteek Mmangwane Mpulele Elsjeskraal Hoekom Koos Du Plessis Keurspel Afrikaans, Keurspel Gebed Beaufort-Wes Revisited Katrina Remix
Top Wynand Strydom Lyrics