Sê vir my Katrina
Is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery
En die laat kommery
Sê vir my Katrina
Jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees nie
Om so alleen te bly
Want ek d*** terug aan die ou dae
Toe ek by jou wou wees
Maar ek weet nou Katrina
Dit was "n lus vir flees
Sê vir my Katrina
Jy nog respek vir my?
Sê vir my Katrina
Wil jy nog by my bly?
Is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery
En die laat kommery
Sê vir my Katrina
Jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees nie
Om so alleen te bly
Want ek d*** terug aan die ou dae
Toe ek by jou wou wees
Maar ek weet nou Katrina
Dit was "n lus vir flees
Sê vir my Katrina
Jy nog respek vir my?
Sê vir my Katrina
Wil jy nog by my bly?