.

Die Laaste Sondag Lyrics

Sondae is die moeilikste
dis nou die sewende een alleen
en ek raak nou al gewoond aan hoe dit voel.
Ek het jou gesien daai eerste aand
jy was skeel van die booze.
Daar was vuur in my are: ek was hoog

Die nag het my bly vang
Ek het geweier om weer huis toe te kom.
(repeat all from start)

Hoe kan 'n slim man so dom wees?
Ek is nie 'n vreeslike slim ou nie,
want ek kon nie bly by jou nie.
Ek droom oor die lewe
en droom oor groot geboue
Wat maak dit alles saak?
Die nag het my bly vang
Ek het geweier om weer huis toe te kom.
(x3)
Report lyrics
Skop, Skiet & Donner (2010)
Voor Ons Stof Word Ondier Kom! Huissiek Gebede Maniac Man Sonder Missie Spookstad Cocaine Skadu's Teen Die Muur Bitterpil Die Laaste Sondag Raad Vanuit Twee Oorde (Acoustic Version) Algehele Kontrole (Acoustic Version) Ondersteuning Geweier (Gospel Version)