Ek ry die hele dag lank
Ek druk hom in die rooi
Drie keer trek ek af
Om juice in te gooi
Die langpad lĂȘ en slaap
Op my agterste seat
Die kilometers vlieg verby
Met 'n wicked, wicked backbeat
Chorus:
Twee stede in die noorde
Sonder wette sonder orde
Te lekker vir woorde
Sodom en Gamorra
Sodom en Gamorra
Daar's 'n bende wat wag
Op die tyding wat ek bring
Die horison roep my naam
En die highway dra my ring
Chorus
Ek druk hom in die rooi
Drie keer trek ek af
Om juice in te gooi
Die langpad lĂȘ en slaap
Op my agterste seat
Die kilometers vlieg verby
Met 'n wicked, wicked backbeat
Chorus:
Twee stede in die noorde
Sonder wette sonder orde
Te lekker vir woorde
Sodom en Gamorra
Sodom en Gamorra
Daar's 'n bende wat wag
Op die tyding wat ek bring
Die horison roep my naam
En die highway dra my ring
Chorus