Daars 'n wind wat waai oor ons voorstad vanaand
Oor die karre en die dakke in die lig van die maan
En ek stap in die strate en ek fluister jou naam
Daars 'n wind wat waai oor die suburbs vanaand
Jy weerkaats in elke venster
Jy verskyn om elke draai
En ek weet nie waar jy woon nie
Maar dis lekker om te raai
Ek lees jou in my whisky
Ek soek jou teen die stroom
En ek wonder hoe jy voel
En ek wonder wat jy droom

En ek dans in die strate en ek sing jou naam

MMM daars liefde in die suburbs vanaand . . .
Woorde & Musiek: Valiant Swart