Jy't opgestaan en afgedraai van die langpad deur my hart
Want die hooglande anderkant die draad was vir jou bedoel
Die wolke was te swart en die sunsets was te leeg
En die sterre was te hoog om te vang in jou hand
Toe verruil jy jou sleutel vir 'n silwer bestaan
Langs 'n snelweg vol skelms waar jou spore jou verraai
Die plafonne is so hoog in jou uptown salon
Die strate lê soos slange in die skoot van die maan
Chorus:
Ek en jy en die Highway
Ek en jy en die Highway
Jy kan dans in die boulevards
Met die seuns van die kampioen
Raadhou met die tollenaars wat jou lippe soen
Onthou jy daai dag in Dorpstraat
Toe jy gesê het jy kom saam
Die langpad sou alles regmaak
Wat gebreek het in jou naam
Chorus
Woorde & Musiek: Valiant Swart