Hierdie winter se valse bravade
Was eintlik net 'n eyeblind
Jou sakke was gepak
Jou paspoort het gebrand in jou jeans
Die rustelose strate van Elvis
Het geskitter in die verte
Die roepstem van 'n duisend celebrations
Het weergalm in die lug
Chorus:
Ja, jy't vanaand, net vir 'n change, jou hemp ingesteek
En jou hare vir oulaas gekam in die spieel
Jou mense en jou sigarette gekry
En 'n lange geggoi
En toe's dit alles vir altyd verby
En jy ry en jy ry
Deur die donker vallei
Deur die donker vallei
Jou drome van 'n silwer Desember
Het gedans oor jou windscreen
Vryheid in die branders van die Weskus
Soos 'n drifter in die son
Maar die l***elose strande van Atlantis
Is dryfsand vir die siel
Jy kan vasval in die soutwater-illusie
As die meermin vir jou sing
Bridge:
Jy kon niks meer onthou nie
Al daai tye was verby
In die skemer by jou venster
Het jy anderpad gekyk
Chorus
Was eintlik net 'n eyeblind
Jou sakke was gepak
Jou paspoort het gebrand in jou jeans
Die rustelose strate van Elvis
Het geskitter in die verte
Die roepstem van 'n duisend celebrations
Het weergalm in die lug
Chorus:
Ja, jy't vanaand, net vir 'n change, jou hemp ingesteek
En jou hare vir oulaas gekam in die spieel
Jou mense en jou sigarette gekry
En 'n lange geggoi
En toe's dit alles vir altyd verby
En jy ry en jy ry
Deur die donker vallei
Deur die donker vallei
Jou drome van 'n silwer Desember
Het gedans oor jou windscreen
Vryheid in die branders van die Weskus
Soos 'n drifter in die son
Maar die l***elose strande van Atlantis
Is dryfsand vir die siel
Jy kan vasval in die soutwater-illusie
As die meermin vir jou sing
Bridge:
Jy kon niks meer onthou nie
Al daai tye was verby
In die skemer by jou venster
Het jy anderpad gekyk
Chorus