Gaan haal jou donker diamante
En staar na die verblindende vlam
En blou deuskynende gedaantes
Sal aanstons vlak voor jou kom staan
En vra die koning van die berge
Hoe loop die pad deur die vallei
Die kaart na torings in die verte
Is vaal, die kruis is klein soos jy
Chorus:
Banneling, banneling
Jou hart is swaar
Die konsertinas weergalm oor die water vanaand
Banneling , banneling
Jou hart is seer
So tussen die duiwel en die donkerblou see
Gaan vra die mense in die strate
Waar kom jou nuwe naam vandaan
Die plaas is stil en staan verlate
En iewers kraai die laaste haan
Chorus:
Vanaand staan ek met leë hande
En sing van onskuld en van blaam
Gesange wat waai oor vreemde strande
Die note verdwyn soos reën in 'n dam
Chorus:
Herhaal chorus
En staar na die verblindende vlam
En blou deuskynende gedaantes
Sal aanstons vlak voor jou kom staan
En vra die koning van die berge
Hoe loop die pad deur die vallei
Die kaart na torings in die verte
Is vaal, die kruis is klein soos jy
Chorus:
Banneling, banneling
Jou hart is swaar
Die konsertinas weergalm oor die water vanaand
Banneling , banneling
Jou hart is seer
So tussen die duiwel en die donkerblou see
Gaan vra die mense in die strate
Waar kom jou nuwe naam vandaan
Die plaas is stil en staan verlate
En iewers kraai die laaste haan
Chorus:
Vanaand staan ek met leë hande
En sing van onskuld en van blaam
Gesange wat waai oor vreemde strande
Die note verdwyn soos reën in 'n dam
Chorus:
Herhaal chorus