Bring jou hande hier,
die vrae op jou arms is diep genoeg
om in jou hart te sien dat jy's alleen,
op soek na rede vir jou bestaan
jou gewete los jou in onskuld en jy laat gaan.
Die snymerke skree "sien my raak",
dis nie jou skuld nie,
dis nie nou tyd om
op te gee en te laat gaan,
aan al jou drome en jou lewe.
'n Brandende woede loop oor jou siel.
Jy's ingedoen en voel so verniel.
Die keuse lê steeds by jou,
of jy in gaan gee aan die weg van die lem,
of gaan jy permanente genesing soek?
.Die snymerke skree "sien my raak",
dis nie jou skuld nie,
dis nie nou tyd om
op te gee en te laat gaan,
aan al jou drome en jou lewe.
Die snymerke skree "sien my raak",
dis nie jou skuld nie,
dis nie nou tyd om
op te gee en te laat gaan,
aan al jou drome en jou lewe.
die vrae op jou arms is diep genoeg
om in jou hart te sien dat jy's alleen,
op soek na rede vir jou bestaan
jou gewete los jou in onskuld en jy laat gaan.
Die snymerke skree "sien my raak",
dis nie jou skuld nie,
dis nie nou tyd om
op te gee en te laat gaan,
aan al jou drome en jou lewe.
'n Brandende woede loop oor jou siel.
Jy's ingedoen en voel so verniel.
Die keuse lê steeds by jou,
of jy in gaan gee aan die weg van die lem,
of gaan jy permanente genesing soek?
.Die snymerke skree "sien my raak",
dis nie jou skuld nie,
dis nie nou tyd om
op te gee en te laat gaan,
aan al jou drome en jou lewe.
Die snymerke skree "sien my raak",
dis nie jou skuld nie,
dis nie nou tyd om
op te gee en te laat gaan,
aan al jou drome en jou lewe.