.

Die relevansie van vriendskap Lyrics

hou op om die donker te blameer
te veel lig maak jou blind, my oë raak seer
van die wonder of dit nodig is om 30 kerke in een dorp te hê
oneenheid, is ons grootste f***
godsdiens is die moordenaar van ons tyd
geen liefde in onse dade meer

my wens is net dat jy
besef dis nooit verby
om 'n antwoord te soek nie
my wens is net
dat jy die waarheid vind binne
al die leuens in jou lewe
eks jammer, wat ek nou gaan sê
mag jou ontstel of kwaad maak
maar dit broei al lank in my om hierdie van my hart af te kry
God is net so lief vir 'n prostituut as wat hy lief is vir 'n dominee met 'n graad
ons moet ophou om die skeiding te maak ons verwoes net
my wens is net dat jy
besef dis nooit verby
om 'n antwoord te soek nie
my wens is net
dat jy die waarheid vind binne al die leuens in jou lewe
Report lyrics
Sweef Soos 'n Vuishou (2008)
Inleiding Neem my weg Gewonde standbeeld Die vrae op jou arms Die relevansie van vriendskap Desvalido Swaarder as 'n swaard D vir Dans en L vir Leuens Laat jou vuiste sweef en skree Eerlikheid al maak dit seer Gebrande lippe Die kuns om eg te wees