.

Die kuns om eg te wees Lyrics

Huil elke traan, asof jy dit bedoel.
Soen elke soen, asof jy dit bedoel.
Liefde is mooi, maar dit kan ook verwoes.
Jy brand jou hand teen my hart se punt.
Ek d*** dis hoogtyd dat ek en jy hierdie uitpraat.
Ek is moeg om te wonder wat môre gaan bring,
Want ek wil nie jou tyd mors nie, ek's klaar met my Kanse verloor.
Te veel keer het ek gesit en gewag vir 'n beter,
'n Mooier lewensdag waar alles net beter sou wees.
Maar dit was nie, ek't 'n f*** gemaak.
Jy gee my nog 'n kans om myself
Te wees in die wêreld waar ek
So stukkend en gebroke is.
Report lyrics
Sweef Soos 'n Vuishou (2008)
Inleiding Neem my weg Gewonde standbeeld Die vrae op jou arms Die relevansie van vriendskap Desvalido Swaarder as 'n swaard D vir Dans en L vir Leuens Laat jou vuiste sweef en skree Eerlikheid al maak dit seer Gebrande lippe Die kuns om eg te wees