Die enigste gedagte wat ek aan kan d***.
die twee van ons bymekaar, terwyl ons sing.
En tot drie keer na mekaar gekyk om die kampvuur.
Dis vyfuur in die oggend en die son kom op.
Maar ek sê 'n koppie koffie laat die koue stop.
Het al sewe keer gesien hoe jy saggies terug lag.
En ek wag vir jou.
Weet nie hoe lank ek meer kan terug hou.
Ja, ek wag vir jou.
Kom ek vra jou nou.
Kan ek jou nommer a**eblief kry?
Skryf dit in die sak, fluister dit net saggies by my linker w***.
Kan ek jou nommer a**eblief kry?
Skryf dit op ou Jan sodat ek jou kan bel as ek na jou verlang.
Elke keer, vra ek weer.
Kan ek jou nommer a**eblief kry?
Sê vir my, Kan ek jou nommer a**eblief kry?
Jy het nee gesê toe ek aankom met die Springbok trui.
Maar tien minute later sit jy langsaan my.
Met Elvis wat ons serenade van agter.
Your a Houndog.
Your a Houndog.
Dis 12 uur daar buite maar my voorkop sweet.
Al dertien van ons pêlle lyk of hulle weet.
Wat ek net ook gesê vir jou.

Ek's 'n mis vir jou 'n dubbele punt en dan 'n hakie.
Ek's 'n smile want ek voel lucky.
Dubbel kruisie, dubbel nul.
Jy weet jy wil.

Sê vir my, toe nou.
Kan ek jou nommer a**eblief kry?
Sê vir my.