.

My Hart Is Aan Die Brand Lyrics

Daar kom 'n tyd in elke man se lewe.
lewe.
lewe.
lewe.
Wat jy wil weet net waar die liefde lê.
lê.
lê.
lê.
Dan kom daar 'n girl en sy draai jou drome om.
om.
om.
om.
En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby.
verby.
verby.
verby.

Ek kan my geluk nie glo, ek was onder nou's ek bo.
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê.
Sit my af en sit my aan, ek wil bly en ek wil gaan.
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê.

Gooi my uit dan kom ek in, dis die einde die begin.
Daar's 'n meisie wat my hart wil hê.
My hart is aan die brand, my hart is aan die brand.
My hart is aan die brand oor jou.

Daar is 'n plan en daar is 'n rede.
rede.
rede.
rede.
Maak net die beste van wat jy kry.
jy kry.
jy kry.
jy kry.
Daar is nie 'n tyd nie die beste kom vanself.
kom vanself.
kom vanself.
kom vanself.
Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien.
eendag sien.

Report lyrics