.

Ek Klop Aan Jou Hart Lyrics

O ek verlang na jou, want jy is ver, van my.
Jy is ver, van my.
Ek klop aan jou hart.
O ek verlang na jou, want jy is ver, van my.
Jy is ver, van my.
Ek klop aan jou hart.

Die winde waai vanaand hier deur my hart.
Die stilte raas my wakker, as ek gaan slaap.
My koffie is koud en bitter, beskuit is hard.
En ek staan voor die deur en ek klop-klop aan jou hart.

O ek verlang na jou, want jy is ver, van my.
Jy is ver, van my.
Ek klop aan jou hart.

Ja, ek droom van jou, want jy is ver, van my.
Jy is ver, van my.
Ek klop aan jou hart.

Ek wens ek kan, vanaand net aan jou vat.
Maar ek voel alweer, die winter in my hart.
Die myle en die draaie is in my pad.
Maar ek staan voor die deur en ek klop-klop aan jou hart.
O ek verlang na jou, want jy is ver, van my.
Jy is ver, van my.
Ek klop aan jou hart.

Ja, ek droom van jou, want jy is ver, van my.
Jy is ver, van my.
Ek klop aan jou hart.

Want saans as ek hier lê, wil ek jou langs my hê.
En sonder om te droom, wil ek sê .
Ver van my.
Ver van my.
Ver van my.
Ver van my.
O ek verlang na jou, want jy is ver, van my.
Ver van my.
Jy is ver, van my.
Ver van my.
Ek klop aan jou hart.

O ek verlang na jou, want jy is ver, van my.
Ja, jy is ver, van my.
En ek klop aan jou hart.

O ja, ek verlang na jou, want jy is ver, van my.
Jy is ver, van my.
Ek klop aan jou hart.

O, ja ek klop aan jou hart.

Ek klop aan jou hart.

O, Ek klop aan jou hart.
Report lyrics