Ek weet dit is maklik vir jou om te sê
Dat jy my werklik lief kan he
As jy wou,as jy wou,as jy wou
Maar dit is moeilik vir my om te glo
as alles wat jy sê net sin verloor
en ek wil nooit, ek wil nooit nooit
weer hoor
Dat jy omgee of dat jy wou
jy sal my nooit weer vang
Ek is nie bang
Baby baby baby
Ek sal jou nooit vertrou
Baby baby baby
Met my hart naby jou
Want elke keer as ek jou vra
Sien ek hoe jou gewete pla
Baby baby baby
Jy's nie meer My baby
Ek weet jy wonder hoe kan Ek so voel
Miskien herken jy nie 'n koue soen
Kom ek maak dit duidelik vir jou
Ek ken jou waarheid net as een groot leuen
En elke keer as ek op jou wou steun
Dan voel ek meer en meer alleen
En hoe kon jy my in die oë kyk
Jy sal my nooit weer vang
Ek is nie bang
Baby baby baby
Ek sal jou nooit vertrou
Baby baby baby
Met my hart naby jou
Want elke keer as ek jou vra
sien ek hoe jou gewete pla
Baby baby baby
Jy's nie meer
Jy kan sê wat jy wil
en as jy wil dan bly ek stil
Dis ontmoontlik om jou kop te lees
As jy net tussen die lyne lee
Baby baby baby jy sal nooit weet
Baby baby baby
Ek sal jou nooit vertrou
Baby baby baby
Met my hart naby jou
Want elke keer as ek jou vra
Sien ek hoe jou gewete pla
Baby baby baby
Jy is nie meer
My baby
Dat jy my werklik lief kan he
As jy wou,as jy wou,as jy wou
Maar dit is moeilik vir my om te glo
as alles wat jy sê net sin verloor
en ek wil nooit, ek wil nooit nooit
weer hoor
Dat jy omgee of dat jy wou
jy sal my nooit weer vang
Ek is nie bang
Baby baby baby
Ek sal jou nooit vertrou
Baby baby baby
Met my hart naby jou
Want elke keer as ek jou vra
Sien ek hoe jou gewete pla
Baby baby baby
Jy's nie meer My baby
Ek weet jy wonder hoe kan Ek so voel
Miskien herken jy nie 'n koue soen
Kom ek maak dit duidelik vir jou
Ek ken jou waarheid net as een groot leuen
En elke keer as ek op jou wou steun
Dan voel ek meer en meer alleen
En hoe kon jy my in die oë kyk
Jy sal my nooit weer vang
Ek is nie bang
Baby baby baby
Ek sal jou nooit vertrou
Baby baby baby
Met my hart naby jou
Want elke keer as ek jou vra
sien ek hoe jou gewete pla
Baby baby baby
Jy's nie meer
Jy kan sê wat jy wil
en as jy wil dan bly ek stil
Dis ontmoontlik om jou kop te lees
As jy net tussen die lyne lee
Baby baby baby jy sal nooit weet
Baby baby baby
Ek sal jou nooit vertrou
Baby baby baby
Met my hart naby jou
Want elke keer as ek jou vra
Sien ek hoe jou gewete pla
Baby baby baby
Jy is nie meer
My baby