Ek was vyftien jaar oud
toe my pa ontwaak en
Hyt my ma gelos
Vir "n ander DRAAK, maar
Saam moes ons twee
Die pad aanstap, my hand in hare
Knie diep in die kak
Koor:
Want sys "n alkoholis
Alcoholic Anonymous
"n Taranangi Junkie
Gee daai fokken drankie
Self geproklameerde ateis
Glo nie in Satan of Jesus Christus
Moeilikheid was, soos haar
Middag babbelas en die
Debt collector was ons enigste gas
Maar, saam moes ons
Die pad aan stap
Haar hand in myne
Knie diep in die kak
Nou"s dit "n paar jaar later en
Eks by die huis, ek hoor pa is terug
Hy maak hom tuis
Klim op my fiets en trap toe oor
My ma is happy..
Ek kan haar hoor?
toe my pa ontwaak en
Hyt my ma gelos
Vir "n ander DRAAK, maar
Saam moes ons twee
Die pad aanstap, my hand in hare
Knie diep in die kak
Koor:
Want sys "n alkoholis
Alcoholic Anonymous
"n Taranangi Junkie
Gee daai fokken drankie
Self geproklameerde ateis
Glo nie in Satan of Jesus Christus
Moeilikheid was, soos haar
Middag babbelas en die
Debt collector was ons enigste gas
Maar, saam moes ons
Die pad aan stap
Haar hand in myne
Knie diep in die kak
Nou"s dit "n paar jaar later en
Eks by die huis, ek hoor pa is terug
Hy maak hom tuis
Klim op my fiets en trap toe oor
My ma is happy..
Ek kan haar hoor?