Ek soek nou vir jare al na haar.
Met 'n honger hart, wat net nie wil bedaar nie.
Sy't my wakkerwêreld, skoon deurmekaar gemaak.
Dan droom ek ook nog elke aand van haar.
Sy't altyd met haar rug na my gedraai.
Haar gesig, hou sy geheim en haar naam die moet ek raai.
Maar ek weet, ek ken die meisie wat daar staan.
En ek wens so, ek kon net nader aan haar gaan.
Hierdie is 'n liedjie net vir jou, droomvrou.
En ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou.
En ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou, droomvrou.
Dat ek jarelank gesoek het, net na jou.
Instrumenteel
As sy tog maar net eenkeer om wou kyk.
Want ek wonder wie sy is, en hoe haar oë lyk.
Ek weet, ek ken die kurwes van haar vlees.
En ek weet, ek ken die warm van haar gees.

Net nou die aand, toe kyk sy skielik om.
En ek erken ek was tot in my siel verstom.
Want die soektog na my droomvrou was verby.
En sy, was toe al die tyd maar net jy.

En ek sing dit, ja, ek sing dit net vir jou.