.

My I.O. Meisie Lyrics

Daar's 'n lied in my hart en ek sing van jou
Daar's 'n lied in my hart I.O.
En ek sien waar jy staan, ek wonder wat's jou naam
Mmmm
Is jy die een wat in my drome woon
Is jy die een wat sing... I.O.
Daar is iets in jou oë wat my hart laat glo dis jy

Koor: I.O.
Vanaand gaan ek langs jou lepel lê
Vannand gaan ons sing.... I.O.
Want ek weet jy is hier, maar miskien is jy net skaam
Mmmm
Saam ek en jy in verlangebaan
Saam gaan ons sing.... I.O.
Ja! ek weet jy is hier, meisie ek gaan jou kry

Middel 8:
Ons loop nou saam in die son en die reën
En vir altyd sing ek jou naam
Daar's iets in jou oë wat sê jy's die een
Report lyrics
Sê Net Ja! (2003)
Sê Net Ja Hemel Op Tafelberg Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) You Angel Eyes Nommer Een Nikita My I.O. Meisie 'n Lied Vir Jou Was Ek Maar 'n Digter 'n Duisend Keer Caught in the Middle Leaving on a Jet Plane Another Night When Susannah Cries I Love You All the Way