.

Die Beste Medisyne Lyrics

Kaptein, span die seile.
Ek kan nie glo dokter nou eers hier aan nie.
Weet nie hoeveel tyd ons nodig het nie?
Ons het drie pasiënte wat dringend aandag nodig het.
Mnr. Kosie van Niekerk, Mnr. Anders Kleinhans en Mnr. Piet Boshoff
Kan ons aan die gang kom a**eblief?
Seker.
Het jy my goed onthou?
Maar natuurlik.
Die beste medisyne

Ek plak vir jou 'n pleister op.
'n Pleister om die seer te stop.
Dis die beste medisyne.
Die beste medisyne.

'n Koue lappie op jou kop.
'n Lappie om jou koors te stop.
Dis die beste medisyne.
Die beste medisyne.

Is jou hart weer seer?
Het dit weer gebeur?
Asem in en uit.
Doen dit weer 'n keer.
Is jou bloeddruk op?
Is dit in jou kop?
Sê my, hoeveel vingers hou ek op?

Sê my, was dit seer?
Want ek sal jou dokter tot jy beter word.
Sê my, was dit seer?
Die beste medisyne wat die pyn weg stroop.
Tot die seerkry stop.
En my liefde weer deur jou are klop, klop.
En Baby, dit's die beste medisyne ...Ahah!
Die beste medisyne ... ahah!
Ek luister met my stetoskoop.
Ek gee vir jou 'n bietjie stroop.
Dis die beste medisyne.
Die beste medisyne.

Ek moet vir jou 'n voorskrif gee.
Kom sien my môre weer 'n keer.
Dis die beste medisyne.
Die beste medisyne.

Is jou hart weer seer?
Het dit weer gebeur?
Asem in en uit.
Doen dit weer 'n keer.
Is jou bloeddruk op?
Is dit in jou kop?
Sê my, hoeveel vingers hou ek op?
Sê my, was dit seer?
Want ek sal jou dokter tot jy beter word.
Sê my, was dit seer?
Die beste medisyne wat die pyn weg stroop.
Tot die seerkry stop.
En my liefde weer deur jou are klop, klop.
En Baby, dit's die beste medisyne ...Ahah!
Die beste medisyne ... Ahah!

Ahah!
Jou hart klop bietjie vinnig ... Ahah!
Jou pyn raak al hoe minder ... Ahah!
Jou pols is sonder druk, so miskien moet jy oorbly vanaand.

Sê my, was dit seer?
Want ek sal jou dokter tot jy beter word.
Sê my, was dit seer?
Die beste medisyne wat die pyn weg stroop.
Tot die seerkry stop.
En my liefde weer deur jou are klop en klop.
En Baby, dit's die beste medisyne ...Ahah!
Die beste medisyne ... Ahah!
Die beste medisyne ... Ahah!

Ek's die beste medisyne.
Report lyrics
Die Beste Medisyne (2009)
So 'n Bek Kort Jam Lippe Gesëel Die Beste Medisyne Kom Bietjie Hier Slang in Die Gras Somersong Is Jy Reg Tien Uit Tien Net Vir Jou Bedoel Gevoel Kom Huistoe S.O.S. Help My My Suikerbos Se Song Love Song (MET LIEFDE...) Unchained Melody Have I Told You Lately That I Love You