.

Alleen leen leen Lyrics

Buite waai die windjie waar die honde huil
Waai my weg sy maak my mal

Nou loop ek maar die paadjie - alleen leen leen
Stap ek deur die storm - dit reen reen reen
Buite buite waai die windjie dat die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
O daar's n girl wat staan sy maak my mal
Ja daar's n girl wat staan ek gaan haar haal
Sy het net daar gesteen sy het nou weg gegaan
Hier sit ek nou alleen soos die man op die maan

O daar's n wind wat waai hy ken my naam
Ja daar's n wind wat waai hy vat my saam
Hy het haar weg gewaai hy het my omgedraai
Haar bek het my gepik en sy gaan koning draai

Buite waai die windjie waar die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
O daar's n lied wat speel ek kan dit hoor
Ja daar's n lied wat speel ek is getoor
O daar's n lied wat speel en ek ken elke reel
Daai liedjie was vir haar sy het my hart gesteel

O daar's n ster wat skyn hy vang my oog
Ja daar's n ster wat skyn die ster is hoog
Hy was nog altyd daar hy sal nog altyd skyn
Maar more kom die en my ster verdwyn
Nou loop ek in die strate en huil huil huil
Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil
Buite waai die windjie waar die honde huil
Waai my weg sy maak my mal

Altyd sal ek staan - aleen leen leen
Ek ken nie eers haar naam - dit reen reen reen
More is ek bo ek moet net glo
Waai my terug sy maak my mal

Nou loop ek in die strate en huil huil huil
Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil
Buite waai die windjie waar die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
Report lyrics
Kaptein - Se Platinum Treffers (2011)
Kaptein (Span Die Seile) Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) Meisie Meisie Hemel Op Tafelberg Sê Net Ja! Somertreffer Dankie Jan Voorwaarts Mars Af En Af Adio, Hierdie Song Is Vir Jou Staan Op! Medalje Vir Ma Standing On The Edge Ek Sit En Verlang Papsopwinterwaternat Daar Doer In Die Donker Lekker Lekker Alleen Leen Leen As Jy My Wil Hê Kom Bietjie Hier Mamma met Nicholis Louw Onbeskryflik Die Beste Medisyne Lekkerbekkie Dans In Afrikaans Groter As Groot Laat Die Klokke Lui Slang In Die Gras met Laurika Rauch Wegkruipertjie So 'n Bek Kort Jam Staan Op Jou Merke Gereed Bloubergstrand Se Sonsak Wil Jy? My I.O. Meisie Ek Laaik Haar En Ek Mis Jou Vat My, Maak My Joune Waar Is Jy? Nommer Een My Facebook Song Love Springs Eternal Sunday