Lalie - Koos Kombuis
Lalie, jy't vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê,
Solank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat lê
Maar Lalie, nou's dit donker maan, en daar's goed wat ek nie kan verstaan,
Wat nou gebeur het, was mos nooit ons plan, Lalie, jy weet jy erf my van
Lalie, amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper,
Daar's 'n nuwe sticker op jou b**per, daar's 'n ander ou wat jou nou pamper, pamper
Lange nagte's jy al fort, lange dae wat weke word
Ons pap begin al koud word innie bord, Lalie, life is gans te short
Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek sweer jy hoor die dorpseuns roep
Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos 'n poep, poep, poep
La-la-la-la
Jou boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan, soos seker soos ie lepel innie papbord staan
Lalie, kom terug na die veld toe, stuur hom terug na die land van geld toe,
Ek was van hoeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe
Mmmmmmm

So lank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat lê