Klopjag - Maak Gou
------------------
Intro: G C G D C Bm G G C F#m G Em F#m D C Bm G
Interlude: G C F#m G Em F#m D C Bm G
Vers 1, 2, 3 en 4: G C G D C Bm G
VERS 1:
kou solank die potlood wat ek vir jou gepos het
stuur groete vir Karin Zoid as julle paaie dalk mag kruis
Vers 2:
ek stuur vir jou 'n [email protected]
Vers 3:
gelukkig gaan die tyd gou vir jou verby
en gelukkiger vir my lyk of ek hierdie keer dalk my sin gaan kry
Interlude:
Vers 4:
weet, hierdie klopjag chords wat ek nou speel hier
hierdie E mineur, D, C en G gee ek vir jou
- so maak gou
Regdeur: G Em C D
maak gou, ek wag vir jou - maak gou
laat weet my watter trein, watter dag, watter stasie en peron
en sommer die naam van die kondukteur ook net vir in geval
en ek vra wat nou en jy praat te gou, want jy sĂȘ alweer jy mis my meer
en ek weet dis swaar, dis amper klaar, dis koud by jou en ek mis jou nou
- so maak gou, ek wag vir jou - maak gou
Woorde & musiek - John-Henry Opperman