6uur in die more
melkman doen sy ronde
die nag het gaan lê
6 uur in die more
oesterkind se sorge
dis net of hy sê
skryf vir my en wag maar nog n bietjie
lê jou hand op my en maak vir my n liedjie
jy, na nag en jy
6 uur in die more
lig die nag sy sluier
die roering begin
6uur in die more
klanke die word kleure
gedruise wat sing

Tina is weg en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie
Tina is weg en daar is niks om ons weer te versoen nie
Tina is weg sy is n deel van n ander verlede
Tina is weg en haar naam is n eggo wat bly
6 uur in die aand
die einde van die maand
die dag het gaan lê
6 uur in die aand
die einde van die maand
die laaste lig sê
skuil by my en wag met my maar nog n bietjie

jy...vroeg aand en jy