Vat my, vat my.
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.
Ek lees jou tussen deur die lyne.
Jou donker oë praat diep, maar jy speel net met my.
Dis jy wat my verlei.
Ek raak aan jou in al my drome.
En wakker lê my kop en draai net om jou.
Draai om jou vas te hou.
Maar jy speel met my hart se honger snare.
Jy weet nie mooi wat jy doen.
Maar iewers in my stilte hoop ek jy val, ook vir my.
En ek sê:
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Iewers in die stilte bly jy.
En my hart behoort aan jou.
En ek sê:
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.
So kom vat my saam met jou.
Nou staar jy na my met wense.
Jy draai jou kop jou lyf, jy speel weer met my.
Dis hoe jy almal kry.
Net om na jou te kyk is sonde.
Maar is daar dalk in jou hart ook 'n plek vir my.
Want ek sou daar wou bly.
Want jy speel met my hart se honger snare.
Jy weet nie mooi wat jy doen.
Maar iewers in my stilte hoop ek jy val ook vir my.
En ek sê:
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Iewers in die stilte bly jy.
En my hart behoort aan jou.
En ek sê:
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.
So kom vat my saam met jou.
Ek sien jou lyf as of jy voor my staan.
Jy voor my staan.
Jy sê, My Baby sal jy vir my val.
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Iewers in die stilte bly jy.
En my hart behoort aan jou.
En ek sê:
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.
So kom vat my saam met jou.
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.
So kom vat my saam met jou.
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.
Ek lees jou tussen deur die lyne.
Jou donker oë praat diep, maar jy speel net met my.
Dis jy wat my verlei.
Ek raak aan jou in al my drome.
En wakker lê my kop en draai net om jou.
Draai om jou vas te hou.
Maar jy speel met my hart se honger snare.
Jy weet nie mooi wat jy doen.
Maar iewers in my stilte hoop ek jy val, ook vir my.
En ek sê:
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Iewers in die stilte bly jy.
En my hart behoort aan jou.
En ek sê:
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.
So kom vat my saam met jou.
Nou staar jy na my met wense.
Jy draai jou kop jou lyf, jy speel weer met my.
Dis hoe jy almal kry.
Net om na jou te kyk is sonde.
Maar is daar dalk in jou hart ook 'n plek vir my.
Want ek sou daar wou bly.
Want jy speel met my hart se honger snare.
Jy weet nie mooi wat jy doen.
Maar iewers in my stilte hoop ek jy val ook vir my.
En ek sê:
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Iewers in die stilte bly jy.
En my hart behoort aan jou.
En ek sê:
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.
So kom vat my saam met jou.
Ek sien jou lyf as of jy voor my staan.
Jy voor my staan.
Jy sê, My Baby sal jy vir my val.
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Iewers in die stilte bly jy.
En my hart behoort aan jou.
En ek sê:
Vat my, vat my.
Hou my net 'n bietjie
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.
So kom vat my saam met jou.
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.
So kom vat my saam met jou.
Druk my, druk my.
Want jy weet ek's joune.
Vat my saam met jou.