.

Vrede Lyrics

Waar is die hoop?
Waar is die sogenaamde Afrika renaissance?
Skrik jouself dood as jy wakker skrik van hierdie droom,
Daar skuil 'n derde wereld oorlog in hierdie tweede kans.
Waar is die punks?
Wat het geword van regte rebels wat werklik iets
Gehad het om oor te kla?
Waar is die rastas? Glo julle nog in Jah?
Of is dit als maar net 'n act, 'n verskoning vir dagga.

''Chorus:
Waar is die vrede? Waar is die equality?
Waar is die vryheid, in ons democracy?
Waar is die vrede? Al wat ek sien is conformity.
Waar is die vrede?''
Waar is my pelle, hulle gee nie 'n hel om oor politiek nie.
Ons soek distortion, maar nie misleiding nie.
Waar is die opvoeding, niemand word slimmer deur OBE nie.
Waar is die respek, die oorspronklike idees
Maak jou amen amen en jou ja, jou ja
Waar's die persoon wat gaan reageer op die vrae wat ek vra?
''Chorus''

Waar is die mense wat nog droom, die visionaries?
Waar is Buzz Lightyear en sy beyond infinity?
Waar is Martin Luther King?
Waar is die hippies?
Waar is, waar is, waar is Jimi Hendrix?

''Chorus''
Report lyrics
Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol (2006)
Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê) Stormstilte Verloor Myself Geagte Meneer Die President Vrede Romantikus Jaap Vlooi Goeiemore Malverlief All I Really Care About Oor en Oor Ps!3s (Science)