.

Niemand Sien (Regdeur My Nie) Lyrics

ek voel gevaarlik, onseker, onvoltooid en siels vernield
ek weet nie hoekom ek my bekommer nie
ek weet nie hoekom ek verkeerd voel nie, maar iets is nie reg binne my nie
en dit is glad nie soos wat dit dalk vir jou lyk nie
niemand sien regdeur my nie
ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
en niemand sien regdeur my nie
ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
ek weet nie of my begeertes gegrond is op enige doel nie

en elke keer as iets gebeur en ek't gedink dit sou alles beter maak
voel ek uiteindelik net weer leeg
gevaarlik, onvoltooid en ongenooid, oral waar ek opdaag

en niemand sien regdeur my nie
ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
ek weet nie of my begeertes gegrond is op enige doel nie
ek voel gevaarlik, onseker, onvoltooid en siels vernield
my hart voel soos n legkaart en al die stukke pas nie reg nie.

External linksNominate as Song of the Day

Kingnee - Amazon Amazon: search for... Glaskas • Niemand Sie (Regdeur My Nie)

Kingnee - Hype Machine Hype Machine: search for... Glaskas • Niemand Sie (Regdeur My Nie)
Last.fm icon Last.fm: search for... Glaskas • Niemand Sie (Regdeur My Nie)

Kingnee - Pandora Pandora: search for... Glaskas • Niemand Sie (Regdeur My Nie)

Wikipedia16 Wikipedia: search for... Glaskas • Niemand Sie (Regdeur My Nie)

Spotify 16 Spotify: search for... Glaskas • Niemand Sie (Regdeur My Nie)

AllMusic i allmusic: search for... Glaskas • Niemand Sie (Regdeur My Nie)

Kingnee - Musicbrainz MusicBrainz: search for... Glaskas • Niemand Sie (Regdeur My Nie)
Report lyrics