.

Ek Wonder Lyrics

This song is performed by Glaskas.Glaskas:Ek Wonder

niks in hierdie wêreld...kan ooit bevredig nie
ek was vir te lank te tevrede
niks wat ek sê is enigsins geregverdig nie
maar die lewe is in elk geval glad nie regverdig nie
en ek wonder hoe kan ek vandag iets beteken net om more sinneloos te wees
ek't nooit besef hoe stukkend ek is nie, totdat jy my hart kom oop krap het
ek't nooit besef hoe onvoltooid ek is nie totdat jy my voltooi het en ek wonder hoe iemand dit weer sal kan doen
ek't nooit vergeet bedoel toe ek gegroet het nie
maar ek weet dit is soms moeilik om my te verstaan
ek't gedink dis genoeg toe ek alles gee maar blykbaar het dit net soos die helfde gelyk
ek wens daar was 'n manier om ander mense te help
om te sien hoe my verduidlikings in die regte lewe werk te lyk

Report lyrics