Ek is Riaan Cruywagen, en hier volg 'n noodberig.
Dit gons behoorlik in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
Na die inhegtenisname vroeër vandag, van die vermaaklikheidster Gerrie Pretorius, in verband met sy beweerde betrokkenheid by die sogenamde Sewe Sondes.
Ons skakel nou regstreeks oor na 'n opname van Pretorius se vroeëre skulderkening.
Nommer 1 - Ek wil jou heel aand lank soen
Nommer 2 - Ek streel so sag oor jou w***
Nommer 3 - Ek wil die heel aand net alleen by jou wees
Nommer 4 - Ek kyk so diep in jou oë
Nommer 5 - Ek druk jou teenaan my lyf vas
Nommer 6 - Ek gaan deur die nag hier naby jou wees
Maar die grootste sonde dit is nommer 7, nommer 7.
En vannag is dit ek en jy, alleen by my huis.
Sewe sondes het een gemaak.
Sewe sondes in my kop gemaak.
Jy laat my soms wonder, oor al hierdie sondes.
Waarom sê jy nie net jaaa?
Sewe sondes deur die nag.
Sewe sondes as ek vir jou wag.
Ek wil met jou swewe, op wolke bly lewe.
Waarom sê jy nie net jaaa?
Nommer 1 - Drink ons saam aan sjampanje
Nommer 2 - Voel ek hoe my hart klop
Nommer 3 - In my kamer brand die kerse lankal
Nommer 4 - Ek wil jou sagte lyf voel
Nommer 5 - En na my kamer weglei
Nommer 6 - Ek wil die heel aand net hier naby jou wees