.

Ogies Vir My Lyrics

Heel onskuldig het jou heupies geswaai
Toe maak jy ja toe maak jy
Die wind het liggies deur jou hare gewaai
Toe maak jy ja toe maak jy
Toe maak jy ogies vir my
Toe maak jy ogies vir my
Net daar het ek verlief geraak
Toe jy ogies maak vir my X2

Jy het per ongeluk jou boeke laat val
Toe maak jy ja toe maak jy
En ek het gehelp om dit op te tel
En Toe maak jy Ja toe maak jy
Toe maak jy ogies vir my
Toe maak jy ogies vir my
Net daar het ek verlief geraak
Toe jy ogies maak vir my X2

En nou is ons al jare getroud
En ons kindertjies lyk net soos jy
En as ek raas want dis 'n pa se ding
Dan maak julle ogies vir my
Dan maak julle ogies vir my
Dan maak julle ogies vir my
Elke aand voor almal gaan slaap
Dan maak almal ogies vir my X2

Dan maak julle ogies vir my
Dan maak julle ogies vir my
Ja elke aand voor almal gaan slaap
Dan maak almal ogies vir my

Dan maak almal ogies vir my X2
Report lyrics
Vrystaat Limousine (2008)
Ogies Vir My Vrystaat Limousine Vuur Hier Binne My Ek SĂȘ Dankie Pedal Op Die Metal Sterk Drank Lulu's Eyes Altyd By Jou Ocean Of Tears Like A Satellite Simpel Storietjies Nou's Ek Aan Die Brand Tyd Om Te Jol The River Dis Dan Treffer Na Treffer Hitmix
Top Fredi Nest Lyrics