.

Van Weelde En Rykdom Lyrics

Ek probeer a lae profiel handhaaf
En ek probeer om my growwe kante glad te skaaf

As ek net kon beter voel, as ek net kon beter voel
Dis n logiese afleiding, na jare se breinskade
is ek tot afhanklike verdoem

Als wat skitter, glinster selde heeltyd dieselfde
en is retrospek is dit jou naaste wat jou mishandel
Ek word deur my begeertes beheer
Ek is net 'n leuk wat selde uit sy f***e uit leer
ek laat myself in die steek
keer op keer, keer op keer, keer op keer
is ek onbeskut teen stormweer

Als wat skitter, glinster selde heeltyd dieselfde
en is retrospek is dit jou naaste wat jou mishandel

Ek d*** ek weet, ek d*** ek weet hoe jy voel
maar hoe kan mens verseker wees?
Ek d*** ek weet, ek d*** ek weet hoe jy voel
Report lyrics