.

Kaboemielies Lyrics

Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies va'more en kaboemielies vanaand
Kaboemielies va'middag en kaboemielies gistraand
Toela toela stil my kind
Waar't jou mamma jou gevind
Toela toela piekanien
Die tokkelossie sal jou sien
Tokke tokke tokkelos
O my mamma waar's my kos
Is dit bredie is dit gaar
Is dit kreef en kaviaar

Daar's 'n koshuis in die Kaap
'n tien 'n ses vir kos en slaap
Tingeling die klokkie lui
Tingeling en almal stry
Wie's die kelner wie bedien
Bring die spyskaart, laat ons sien
Sit maar aan, sit of staan
Maak jou reg hier kom dit aan
Eendag het 'n gawe oom
Vroeg gaan slaap en lank gedroom
Gou-gou water Oom se mond
Droom van skatte in die grond
Word toe wakker gryp 'n pik
Lag nie meer hy staan en snik
Veertien dae grawe hy
Kyk net wat het hy gekry
Lettie Lettie aan my sy
Veertien jaar na haar gevry
Voor die kansel staan ons nou
Ek en Let wat plegtig trou
Buite op die trappies staan
Haar familie my geslag
Geen konfetti om te gooi
Waarmee gaan hul ons twee strooi
Report lyrics
Kom Hier Na My Toe (2006)
Kom Hier Na My Toe (Die Tarzan Liedjie) Kaboemielies Baby Maak Net Oop Jou Deur Feat. Eclips Ek is hier I Feel Love Hou My Vas, Stywer Vas Dis Verniet Vir Jou Stay With Me Wie Wil By My Bly Hart Van 'N Engel Dis Jy Ek Het Alles In Your Eyes Vir Altyd En Vir Ewig Dust In The Wind
Top David Fourie Lyrics