.

Altyd is Lyrics

Soek jy liefde
vind jy seerkry
Waarom is dit altyd so
Waarvoor wen jy
Of verloor jy
Is daar iets om in te glo
Altyd is `n dag vergete
Altyd is `n weet begin
Steeds my soek, my vra - wat`s ewe
Maak dit alles eintlik sin
Altyd is `n soek na rede
Altyd is `n lig daarbo
Steeds bly hoop `n troos vir vrede
Altyd is `n weer begin
Want waar dryf jy
Waarheen vlug jy
Waarom is dit altyd so
Waarheen gaan jy
Of dalk - wag jy
Is daar iets om in te glo
Report lyrics