In die park loop 'n kind en daar's trane op haar w***.
Met 'n vuil handjie teer, probeer sy dit keer.
Maar dit val voor op die sand.
Daar's 'n blik in haar oë, sy kan dit nie glo.
Vertel sy dan aan my.
Met verstikkend haar woord, soos 'n gebroke koord.
Vertel sy dit aan my.
Gee haar 'n roos, 'n roos vir haar.
Gee haar 'n roos.
Dis al wat sy vra.
Gee haar 'n roos, 'n roos vir haar.
'n Mooi wit roos, dis al wat sy vra.
Sy sê dan aan my:
'n Roos moet sy kry, want dit is nie meer so lank.
Haar moeder nie wel, dis wat sy vertel.
Dis net om haar te dank.
Ek's so baie lief vir haar, soos sy voor haar uitstaar.
'n Roos moet sy dan kry.
Moenie huil nie my kind, 'n roos sal ons vind.
In haar oë sien ek sy's bly.
Gee haar 'n roos, 'n roos vir haar.
Gee haar 'n roos.
Dis al wat sy vra.
Gee haar 'n roos, 'n roos vir haar.
'n Mooi wit roos, dis al wat sy vra.
Gee haar 'n roos, 'n roos vir haar.
Gee haar 'n roos.
Dis al wat sy vra.
Gee haar 'n roos, 'n roos vir haar.
'n Mooi wit roos.
Dis al wat sy vra.
Follow us: @Afr_Lirieke on Twitter | AfrLirieke on Facebook