HL 080
1. DAAR'S 'N DIERBARE KRUIS,
WAAR MY HEILAND BEWYS
DIE LIEFDE WAT HY VIR MY HET;
DAAR IS ALLES VOLDAAN
EN DIE VYAND VERSLAAN,
DAAR WORD EK VAN SONDE GERED.
KOOR:
BY DIE KRUIS, BY DIE KRUIS WIL EK BLY,
TOT DIE STRYD HIER BENEE IS VOLSTRY
TOT EK EENS IN DIE HEMEL SAL WOON,
DAAR VERWISSEL ONS KRUIS MET 'N KROON!
2. O DIE DIERBARE KRUIS,
WAAR DIE UITERSTE PRYS
DEUR KOSBARE BLOED IS BETAAL;
DAAR IS SMARTE GELY
EN VERSOENING VERKRY
WAAR JESUS OORWINING BEHAAL.
3. BY DIE DIERBARE KRUIS
SAL ONS LOFLIED VERRYS,
TOT EENMAAL DAARBO OM DIE TROON;
WANT EENS IS ONS TUIS
IN DIE VADER SE HUIS,
DAN WISSEL ONS KRUIS MET 'N KROON
1. DAAR'S 'N DIERBARE KRUIS,
WAAR MY HEILAND BEWYS
DIE LIEFDE WAT HY VIR MY HET;
DAAR IS ALLES VOLDAAN
EN DIE VYAND VERSLAAN,
DAAR WORD EK VAN SONDE GERED.
KOOR:
BY DIE KRUIS, BY DIE KRUIS WIL EK BLY,
TOT DIE STRYD HIER BENEE IS VOLSTRY
TOT EK EENS IN DIE HEMEL SAL WOON,
DAAR VERWISSEL ONS KRUIS MET 'N KROON!
2. O DIE DIERBARE KRUIS,
WAAR DIE UITERSTE PRYS
DEUR KOSBARE BLOED IS BETAAL;
DAAR IS SMARTE GELY
EN VERSOENING VERKRY
WAAR JESUS OORWINING BEHAAL.
3. BY DIE DIERBARE KRUIS
SAL ONS LOFLIED VERRYS,
TOT EENMAAL DAARBO OM DIE TROON;
WANT EENS IS ONS TUIS
IN DIE VADER SE HUIS,
DAN WISSEL ONS KRUIS MET 'N KROON